Product Description
Geheime Revolusie
Authors: Niël Barnard, Tobie Wiese
Format: LSI POD
In die duister wereld van spioene geld die gewone reels nie. Niel Barnard onthul wat hy in die 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het - soos hoogs geheime gesprekke wat hy met Nelson Mandela begin voer het, wat die eerste tree was na 'n demokratiese bewind.
Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's, soos die gesprekskanaal met die Russiese KGB en die vastrek van Britse spioene.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.