Product Description
Fase 4 Nog Stories Pak B (Pak van 6)
Author(s): Stimie
Format: Physical Hardcopy
Die Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir graad 1 4. n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die storie self. Dié benadering is gebaseer op die uitgangspunt dat selfs kinders wat nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel in staat is om n storie te interpreteer en oor te vertel.
Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir n volledige taal program te gebruik.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.