Product Description
Fase 12 Stamstories (Pak van 6)
Format: Physical Hardcopy
Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir Graad R tot 6. n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die stories in die meer as 200 leesboekies. Die reeks is buigsaam en die onderwysers kan materiaal kies wat by die vermoë van hulle leerders aansluit.
Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir die volledige taalprogram te gebruik. Die reeks bevat ook ses volkleur feiteboekies.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.