Product Description
Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat
Author: Anemari Jansen
Format: LSI POD
Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas.
Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is?
Die boek skets 'n prentjie van 'n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op 'n openbarende, soms skokkende manier.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.