CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Erik en die kido-dinges

R180.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799340754
UPC:
9780799340754
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Erik en die kido-dinges

Author: Leon de Villiers  •  Illustrator: Nicolene Louw

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ’n biblioteek. Maar by ’n kidoteek ruil ’n mens nie boeke om nie.

By ’n kidoteek ruil ’n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die kidoteek gaan omruil vir ’n meer gehoorsame en ordentlike krulkop-dogtertjie, beland hy by Meneer en Mevrou de Kommer.

Dié twee bekommer hulle oor alles – motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se eie gesin vir nie meer so sleg nie en verlang hy selfs na hulle.

Net toe dinge onuithoudbaar begin raak by die De Kommers, ontdek hy ’n oudoteek waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan sy eie ouers – en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!

 

About the Author

Leon de Villiers is een van die mees bekroonde skrywers van kinder- en jeugboeke in Afrikaans. Hy is onder meer met die Scheepersprys, die Sanlamprys, die M.E.R.-prys, die ATKV-kinderboektoekenning, die C.P. Hoogenhouttoekenning en die Alba Bouwerprys bekroon.

Van die kinderboeke wat uit sy pen verskyn het, sluit in Droomoog Diepgrawer, Die Groot Koelte, Erik en die kido-dinges, Parmant, Maroelaboomstories en Aliens en engele.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/10/2007
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.1 kg