CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Een dag in Julie

R200.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637002615
UPC:
9780637002615
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Een dag in Julie

Author: Nerine Ahlers

Format: Paperback

Recommended for ages 13+

 

Matt háát haar. Kiana, die koningin.

Sy pa se nuwe vrou wat stil-stil hulle lewens kom oorneem het tydens die Covid-inperkings, net nadat sy ma oorlede is. Hy mis sy regte ma.

Hy mis Saterdagoggende se plaatkoekies bak saam met sy pa. Hy mis sy eksmeisie.

Hy mis hoe alles was voor Kiana. En toe, een dag in die Julievakansie, word als erger.

Eers kom waai Kiana sy slegte rapporte rond. Toe vat sy Matt se TV weg.

Toe sy reke-naar, en uiteindelik ook sy selfoon.Genoeg is genoeg. Kiana bied hom ’n ultimatum: óf hy aanvaar haar gesag, óf hy loop uit die huis uit.

Matt kies opsie twee … en dit word een lang dag in Julie wat alles kan verander.

 

About the Author

Nerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 ’n M.A.-graad verwerf het. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St.

Mary’s DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/10/2023
Language:
Afrikaans
Pages:
144
Dimensions:
212 × 137 × 10.7 mm
Weight:
0.2 kg