Product Description
Drieklawerblaar
Author: Christine Barkhuizen-le Roux
Format: Softcover
Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, 'n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, 'n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate soek na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland?
Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad? 'n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.