Product Description
Draairivier
Author: Engela Ovies
Format: Softcover
Dis die jaar 1955 en Suzanna Jansen woon saam met haar pa, ma en broer Gert in 'n riethuisie op 'n plaas naby Kakamas. Dis die Kersvakansie voor Sanna se laaste skooljaar en deesdae kry sy vlinders in haar maag elke keer as sy die buurseun, Johannes, in een van die veekampe raakloop.
En dan is daar Inge wat soos die slapende skoonheid gevangene is in die Groothuis. Engela Ovies se debuutroman, Draairivier?, is 'n deernisvolle verhaal oor familie, vriendskap, liefde en vergifnis.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.