CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Donkertyd: My naam is Tina

R320.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637002974
UPC:
9780637002974
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Donkertyd: My naam is Tina

Author: Mariël le Roux

Format: Paperback

 

Die donker het ’n manier om jou in te haal

Op die plaas Die Laagte in die hartjie van die Boland, waar vyf geslagte Jouberts ’n bestaan gemaak het, word Tina in ’n huis vol donkerte groot: Daar is haar bullebakpa, Servaas, haar sagte, maar swakkelingma, Annie, en haar outboet, Sarel, die “sondekind”.

Wanneer haar pa sy woede op hulle uithaal, paai haar ma: “Vergewe hom maar. Sy kindertyd was donker.”

In ’n poging om van haar eie donker kindertyd te vlug, word Tina uiteindelik ’n verpleegster. Só probeer sy genesing bring. Sy kom egter gou agter dis nie so maklik om van jou verlede te ontsnap nie. Die donker het ’n manier om jou in te haal.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/03/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
272
Dimensions:
234 × 153 × 19 mm
Weight:
0.4 kg