CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Doel!

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799394870
UPC:
9780799394870
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Doel!

Author: LAPA Publishers

Format: Paperback

 

Sokker soos jy dit nog nooit vantevore gesien het nie!

'n Fees van sokkerfeite, asook alles wat jy moet weet oor die aksie op die veld en agter die skerms in die stadion. Word ’n sokkerkenner met hierdie boek wat jou alles oor sokker sal leer. Die boek bevat allerlei wenke, statistieke, en nuttige inligting wat strek van die oorsprong van sokker tot die FIFA Wêreldbeker. Doel! is ’n moet-hê-gids vir enigiemand wat alles van die wêreld se gewildste spel wil weet.

Die aksiefoto's in die boek toon al die verskillende tipe skoppe – en nog meer! Wie is die beste doelskieter wat nog ooit sokker gespeel het? Hoe keer jy ’n bal? Waar is die beste plek op die veld om ’n strafskop te neem? Hoe ver hardloop ’n speler gedurende ’n spel?

Doel! gee nie net die antwoord aan jou nie – dit wys jou!

 

About the Author

LAPA Publishers was founded in the 1930s (under the name JP van der Walt) with the aim of establishing Afrikaans writers and developing the Afrikaans reading market. Through the subsequent decades and several reinventions, LAPA has become synonymous with accessibility.

The imprint focuses on genre fiction broadly defined, and aims to provide readers with engaging, high quality reading material. LAPA is dedicated to the ongoing development of Afrikaans and the types of stories that South Africans choose to tell therein.

The Lapa imprint is also recognized for its array of craft and cookery titles.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
25/10/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
144
Dimensions:
276 × 216 × 10 mm