Product Description
Doc Scientia IEB Fisiese Wetenskappe Senior Chemie Antwoordboek
Format: Physical Hardcopy
Fisiese Wetenskappe se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se IEB Senior Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke 1 & 2.
Features:
-
Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
-
Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
-
Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
-
Geskoei op die IEB Senior Chemie Hand- en Werkboek 1 & 2
-
KABV (CAPS) en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
-
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
-
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
-
Volledige antwoorde vir alle:
-
Oefeninge
-
Prakties
-
Eksamenvrae
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.