Product Description
Doc Scientia Graad 10 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek (Volkleur)
Format: Physical Hardcopy
Die gaping tussen Graad 9 en Graad 10 wetenskap is massief. Neem die sprong met Doc Scientia se Graad 10 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek.
Features:
-
Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
-
Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
-
Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
-
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
-
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
-
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
-
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
-
Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
-
Eksamenvrae – die beste manier om Tegniese Wetenskappe te bemeester
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.