Product Description
Wiskunde vir die Klaskamer Graad 12 Leerdersboek Epub (1-Year Licence)
Authors: M Pike, A Kitto, A Jawurek, M Myburgh, R Rhodes-Houghton, M Sasman, J Scheiber, H Wilson, S Tebeila
Format: eBook (ePDF)
Features:
-
Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate.
-
As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie.
-
Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is.
-
Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas.
-
Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk.
-
Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.