CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

DIGITAL - Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal eBook

Now: R98.56
Was: R115.95
Write a Review
SKU:
ISBN 9781431041879
UPC:
9781431041879
Condition:
New
Availability:
Digital access is generated within 1–2 working days of payment and delivered via email with setup instructions.

Product Description

Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal eBook

Format: Digital

Verskuns is ­ uitsonderlike, geïllustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporêre en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf.

Die bloemlesing is ideaal vir poësie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, én dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biogra‑ eë, woordverklarings, woordelyste, besprekings en vrae ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder ­ deeglike begrip van die betekenis en boodskap

daarvan.

Close

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Macmillan
Format:
Digital