Product Description
Slimkoppe Is Ek Reg vir Skool? Epdf (Perpetual Licence)
Authors: M Faure, J Jarvis, S James, E Kleyn, T Hittler, G Maree, K Readhead, L Franklin Thorn, S Van der Byl, M Van Oordt
Format: eBook (ePDF)
Kies slim vir ʼn skitterende toekoms! Geskryf en goedgekeur deur ʼn ervare span kenners van kleinkindontwikkeling in Suid-Afrika.
Dié waardevolle boek is perfek om seker te maak dat jou kind vir die laerskool gereed is. Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe -reeks.
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.