Product Description
Personereg (6th edition) (eBook)
Author: T Boezaart
Format: Digital
Personereg, wat nou die sesde uitgawe beleef, het deur die jare ’n standaardwerk oor die Suid-Afrikaanse personereg geword. Hierdie boek is vir die eerste keer in 1995 gepubliseer, net nadat Suid-Afrika ’n nuwe demokratiese bedeling aanvaar het. Die boek is ’n algemene bron oor die personereg wat ook uitgebreide verwysings bevat. Dit reflekteer die transformasie van die personereg om die waardes te weerspieël wat in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, met spesifi eke verwysing na die Handves van Regte, verskans word.
Die sistematiese uiteensetting en breedvoerige oorsig maak hierdie boek geskik om as ’n handboek te bruik. Dit is ook in Engels beskikbaar. Eerstejaarstudente kan verwag om die grootste voordeel uit Personereg te put indien dit saam met Law of Persons Sourcebook gebruik word.
Contents:
-
Vonnisregister
-
Lys van Wette
-
Begripsomskrywing
-
Ontstaan van regsubjektiwiteit
-
Domisilie
-
Invloed van ouderdom op status
-
Kinders van ongetroude ouers
-
Diverse faktore wat status beïnvloed
-
Totnietgaan van regsubjektiwiteit
-
Indeks
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.