Product Description
Kitsreken Graad 4 Werkboek Interactive Epub (Perpetual Licence)
Authors: H Barry, W Colyn, J Philander
Format: eBook (ePDF)
Features:
-
Die Kitsreken -reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer.
-
Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week.
-
Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
-
Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.
-
Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel.
-
Vir leerders is die Kitsreken -reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets.
-
Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.
-
Hierdie Kitsreken -reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.
-
Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is.
-
Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoë om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas.
-
Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk.
-
Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.