Product Description
Geniet Ekonomie Graad 10 Onderwysersgids Epdf (1-Year Licence)
Authors: M Levin, J Bantjes
Format: eBook (ePDF)
Features:
-
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
-
Assesserings konsolideer leer doeltreffend.
-
Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word.
-
Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
-
Bied ’n maatstaf vir Ekonomiekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Ekonomiese-onderwysers gebruik word.
-
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.