Product Description
Diere-Maniere Stamp Soos 'n Olifant
Author: Guilherme Karsten
Format: Board book
n Pragtige nuwigheidboek met snaakse diere en prettige skuifbalkies! Met eenvoudige rymteks, goedjies om te stoot, trek en draai, en briljante illustrasies van Guilherme Karsten, sal kinders daarvan hou om die bewegings van hierdie diere na te boots en deel te neem aan die oerwoudpret. 'n Prettige manier om 'n kind se fisiese vaardighede te ontwikkel en hülle aan te moedig om die manier waarop hui liggame beweeg te verken.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.