Product Description
Die wet van Gauteng
Author: Hannes Barnard
Format: Softcover
Kapteine McKelly en Mhlanga ontmoet op die misdaadtoneel van ’n mislukte plaasaanval in Muldersdrift. Nog ’n lyk met ’n gapende linkeroogkas word gevind.
Dit bring die getal slagoffers wat vanaf Februarie in die Gauteng-area met dieselfde modus operandi vermoor is op ses te staan. Die wet van Gauteng het ’n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, korrupsie en geldwassery.
Hoogs leesbaar, aksiebelaaid en meesleurend.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.