Product Description
Die seerowers van die Silwer Sardien: Oogsterretjies
Author: Jacolene du Plooy
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
DIE BOEK
Die seerowers van die Silwer Sardien is ‘n reeks oor seerower-seemeeue, pratende katte en geheime skatte.
In “Oogsterretjies” leer Septimus die skaam seerower en Grommer die kat oor wat hulle harte laat warm klop. Wat dit is wat vir hulle oogsterretjies gee sodat hulle presies doen wat hulle veronderstel is om te doen!
In “Die drie swaarde” moet Septimus en Grommer help om ‘n verlore skat te vind voor die verkeerde groep seerowers hulle kloue op die skat kry. Gaan hulle betyds die skat kan vind?
THE BOOK
Die seerowers van die Silwer Sardien is a series about pirate seagulls, talking cats, and hidden treasures.
In “Oogsterretjies”, Septimus, the shy pirate, and Grommer, the cat, learn about what makes their hearts warm. What it is that gives them starry eyes, so they do exactly what they are supposed to do!
In “Die drie swaarde”, Septimus and Grommer must help find a lost treasure before the wrong group of pirates gets their claws on it. Will they be able to find the treasure in time?
About the Author
Jacolene du Plooy is die skrywer van Die seerowers van die Silwer Sardien -reeks waarvan die eerste twee titels, Oogsterretjies en Die drie swaarde, in 2025 gepubliseer is. Jacolene is ’n spelterapeut en glo in die bemagtiging van kinders deur stories en spel.
Sy is getroud met Heinrich, ’n byeboer, en woon in die pragtige Jakarandastad saam met hul twee kinders. Sy vind inspirasie in die alledaagse uitdagings en vriendskap is ’n sentrale tema in haar stories.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace