CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die SAW en Cuito Cuanavale

R320.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781928248057
UPC:
9781928248057
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Die SAW en Cuito Cuanavale

Author: Leopold Scholtz

Format: Trade Paperback

“Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks en bomwerpers nie, maar met woorde.

Die oorlog word as ’t ware op papier oorgeveg.” In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ’n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.

Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.

Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig ’n doelwit vir die SuidAfrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat ’n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het.

Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Delta
Publisher Title:
Die SAW en Cuito Cuanavale
Authors:
Leopold Scholtz
Format:
Trade Paperback