CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die Rot-brigade

R126.95
Write a Review
SKU:
ISBN 9780195780888
UPC:
9780195780888
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days

Pre-Order: Ships in 4-6 weeks (air-freight import) or 8-12 weeks (sea-freight import)

Product Description

Die Rot-brigade

Format: Physical Hardcopy

Die Oxford Storieboom is ‘n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak van ‘n holistiese taalbenadering gebruik en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word.

Fase 15 het langer stories met minder illustrasies vir meer gevorderde lesers en kan as addisionele leesboeke in Graad 3 en 4, of as Stamstories in Graad 4 en 5 gebruik word. Verskeie temas word in die verskillende boekies gedek om voorsiening te maak vir die belanstellingsvlakke en -voorkeure van die lesers

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy
Next Stock ETA (Working Days):
40
Status:
Sea Freight
Author/s:
N. Warburton A. Stimie
Publisher Title:
Sb F15 Stam Die Rot Brigade