CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

R280.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624046622
UPC:
9780624046622
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

Author: Marita van der Vyver

Format: Softcover

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ’n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én ’n stiefpa ryker.

En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op “wittebrood” moet gaan – om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ’n leesgids met

Features:

  • inligting oor die skrywer

  • ’n inleiding tot die roman

  • literêre begrippe

  • hoofstukopsommings en woordelyste

  • vrae en antwoorde

  • assesseringsriglyne


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
Authors:
Marita van der Vyver
Format:
Softcover