CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die meisie op die dak

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799377248
UPC:
9780799377248
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die meisie op die dak

Author: Cecilia Steyn

Format: Paperback

Recommended for ages 13+

 

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie.

Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden.

Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.

 

About the Author

Cecilia Steyn is in die Vrystaat gebore. Sy is nog altyd lief vir skilder en skets.

Ná skool het sy in die apteekbedryf gaan werk, en sy en haar man, Johan, het twee seuns. Onder leiding van die skrywer Fanie Viljoen, haar broer en mentor, probeer sy op die ouderdom van veertig vir die eerste keer skryf.

Haar eerste kortverhaal, Evan se pizza, het in 2015 in Vrouekeur verskyn, en kort daarna is Die meisie op die dak deur LAPA Uitgewers vir publikasie aanvaar. Wanneer sy deesdae nie lees nie, skryf sy.

Sy geniet dit ook om haar hande vuil te maak en saam met haar man aan hul huis te help restoureer of in die tuin te werk.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/01/2016
Language:
Afrikaans
Pages:
120
Dimensions:
212 × 137 mm