CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die kind se naam is Anneke

R335.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798181884
UPC:
9780798181884
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Die kind se naam is Anneke

Author: Juliana Coetzer

Format: Softcover

Ses jaar ná die verskyning van ?Bloe?dvreemd? vertel Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer hoe Anneke op sewejarige ouderdom ’n virus opgedoen wat haar brein aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan.

Die werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar ná die boek vra mense steeds – wat het geword van julle?

Is Anneke oukei? Hoe maak ’n mens met die voortdurende verlies, die agteruitgang?

Juliana Coetzer is ook ’n terapeut.

Met 'n skreiend eerlike stem wat voortdurend selfondersoek doen, skryf Juliana oor die verdere reis met Anneke, nou al in haar vroeg dertigs. Sy kan al hoe minder praat, al hoe minder verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou.

Sover Juliana en haar eggenoot, Fanus, daartoe in staat is, probeer hulle haar omhul in ’n wêreld met embarming en begrip. Maar elke dag (en nag) bring sy eie, eindelose uitdagings. ?Die kind se naam is Anneke? is aangrypende leesstof vir enigiemand wat al pyn/verlies ervaar het.

Of jy ’n kind het of nie. En of jy Bloedvreemd gelees het al dan nie.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Die kind se naam is Anneke
Authors:
Juliana Coetzer
Format:
Softcover