Product Description
Die gemaskerde skoonmakers van Om
Format: Physical Hardcopy
Stamstories, Fases 10 – 14, is ‘n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die boeke is in vlakke georganiseer om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en ‘n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.