CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die geheim van Mussolini se kaart

R320.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776351916
UPC:
9781776351916
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Die geheim van Mussolini se kaart

Author: Constant van der Merwe

Format: Paperback

Elena ontdek ’n ou kaart in die solder op hul plaas, ’n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene na Suid-Afrika gebring het. Dis ’n vonds wat kan lei na ’n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek is.

Wanneer sy die kaart vir haar vriend in Stellenbosch, historikus Ernst, wys, bars alle hel los. In die chaos wat volg, word sý verdink dat sy Ernst vermoor het en moet sy vlug, nie net vir die polisie nie, maar ook die mense wat Ernst vermoor het.

George, ’n vriend van Ernst, word teen sy sin by Elena se vlugtog ingetrek. Maar wanneer sy eie familie se lewens in gevaar kom, moet hy moeilike besluite neem. Laat hy Elena aan haar eie lot oor, of help hy haar om die skat via die Vatikaan – met al sy geheime en intriges – in Italië te gaan soek?

About the Author

Constant van der Merwe is in Port Elizabeth gebore en studeer sielkunde en teologie in Port Elizabeth en Stellenbosch Universiteit. Hy begin sy loopbaan as kapelaan in die vloot, werk as regisseur van tv-programme in Johannesburg en ná 'n tydperk in die Noord-Kaap, vestig hy hom in die Strand. Hy is getroud en her drie volwasse kinders. Hy verdeel tans sy tyd tussen Suid-Afrika en Frankryk. Die geheim van Mussolini se kaart is sy derde roman sedert sy debuut in 1989.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Geheim van Mussolini se Kaart
Authors:
Constant van der Merwe
Publication Date:
02/03/2022
Language:
Afrikaans
Pages:
212
Dimensions:
234 × 153 × 15 mm
Publisher:
Penguin Random House
Format:
Paperback