CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die 6 weke van Thomas & Ella

R230.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799395846
UPC:
9780799395846
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die 6 weke van Thomas & Ella

Author: Zelda Bezuidenhout

Format: Paperback

Recommended for ages 13+

 

Thomas en Ella se wêrelde kon nie verder weg van mekaar wees nie. Sy woon in ’n wêreld van chauffeurs en rooi matte -satyn en pêrels.

Hy woon in die agterste kamer en is die man wat die perfekte meisie dryf om; nie die man wat die meisie kry nie. Maar baie kan verander in ses weke ...

 

About the Author

Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman
in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde
aan die P.U. vir C.H.O. (deesdae Noordwes Universiteit)
gaan swot en aan die einde van haar vierde jaar was
sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is
vir ’n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising
Agencies). Zelda het vir ‘n tweede keer as naaswenner in
LAPA se jeugromankompetisie van 2023 bekroon gewees met
haar hierdie jeugroman, “Quinn se jaar van kwik”. Sy het in 2018
gedebuteer met haar eerste jeugroman, “As mens geluk kon
proe”.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
26/08/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
200
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.3 kg