CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Dames en here

R250.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637005784
UPC:
9780637005784
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Dames en here

Authors: Dr. Elbie Adendorff, Lisinda de Jager, Elize Steenkamp

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake. “Dames en Here” is dié boek wat jou onder andere gaan help met die hoe en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van ’n toespraak, die aanbied en lewering van ’n toespraak, die reëls en beoordeling van redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer.

Daar is wenke van streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om ’n debat- of redenaarskompetisie te reël. ’n QR-kode gaan toegang gee tot wentoesprake.

 

About the Authors

Dr. Elbie Adendorff is ’n dosent in Afrikaanse Taalverwerwing in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch.

Sy is ’n uiters ervare aanbieder van debat- en redenaarskursusse en beoordeel verskeie debats- en redenaarskompetisies al vir jare.Lisinda de Jager behaal ’n LLB en LLM aan die Universiteits van Stellebosch. Sy sluit voltyds by SU se Studentesake in 2016 aan, terwyl sy tot einde 2020 nog by die SU Regsfakulteit doseer.

Tans is sy voltyds by SU se Sentrum vir Studentelewe en leer. Sy is passievol oor studente en leierskapontwikkeling, is ’n kommunikasiespesialis en ’n mentor in redenaars en leierskapontwikkeling.

Sy lei ook kollegas op in die kuns van openbare optrede. Sedert 2008 is sy ’n geakkrediteerde nasionale beoordelaar en deel van die ATKV se Uitvoerende Komitee vir Redenaars en Debatvoering.

Sy bied gereeld werkswinkels en motiveringspraatjies by skole en leierskapsimposiums regoor die land aan.Elize Steenkamp is ’n geakkrediteerde redenaars- en debatsbeoordelaar. Sy is die afgelope 20 jaar nou betrokke by elke aspek van redenaars, spesifiek met betrekking tot die skryf, afrigting, beoordeling, kompetisie-organisering, kursusaanbieding en inhoudskepping van kursusmateriaal.

Elize staan uit as kenner op die gebied van spanredenaars en haar hoofstuk oor spanredenaars is van groot waarde.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/09/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
120
Dimensions:
280 × 210 × 9.1 mm
Weight:
0.3 kg