CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Briewe van Mieliepit

R150.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639604589
UPC:
9780639604589
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Briewe van Mieliepit

Author: Fanie Viljoen  •  Illustrator: Megan Bird

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling.

Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie.

Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat ’n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as ’n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en ’n gebed wat die leser kan bid.

Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen. Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinder?boekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geïllustreer deur Megan Bird.

 

About the Author

Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children's and YA literature. He was awarded twice with the Sanlam Prize for Youth Literature, as well as the M.E.R. Prize.

He has also won numerous ATKV Children's Book Awards. His young adult novels Offers vir die vlieë (2019) and Ons laaste legendariese somer (2023) won the LAPA Youth Novel Competition.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LUCA
Publication Date:
21/04/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
72
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.1 kg