CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Breekpunt

R350.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776380794
UPC:
9781776380794
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Breekpunt

Author: Marie Lotz

Format: Paperback

Twee jong kinders verdwyn spoorloos uit die veiligheid van hul ouerhuise in Johannesburg. Albei is meisies, albei word in die middel van die nag weggelok . . . Kaptein Alek Strauss ondersoek die saak en kom agter die ontvoerder se modus operandi stem grootliks ooreen met dié van 'n misdadiger wat al jare agter tralies sit nadat hy twee ander meisies ontvoer het.

Hoekom dink een van die slagoffers se ma dan hierdie man is onskuldig? En watter skokkende ontdekking maak sy in haar dogter se slaapkamer ses jaar ná haar verdwyning? Dan kom ’n jong paartjie op ’n gruvonds in die Drakensberg af en dit dompel almal in ’n nuwe maalkolk van raaisels.

Sal hulle die meisies betyds vind? Breekpunt, Marie Lotz se vierde spanningsroman, is ’n meesleurende en meesterlike speurtog.

About the Author

Marie Lotz is die skrywer van die spanningsromans Roofdier, Polsslag en Maalkolk wat al drie Nielsen se topverkoperlyste gehaal het. Wanneer sy nie spanningsfiksie skryf nie, werk sy as vryskuttaalpraktisyn.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Breekpunt
Authors:
Marie Lotz
Publication Date:
01/08/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
312
Dimensions:
234 × 153 × 22 mm
Weight:
140 g
Publisher:
Penguin Random House
Format:
Paperback