CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Boerderybestuur – Finansiële Beplanning, Ontleding en Beheer

Now: R688.75
Was: R725.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627018213
UPC:
9780627018213
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Boerderybestuur – Finansiële Beplanning, Ontleding en Beheer

Authors: MJ van Reenen, A de K Marais, PS Nel

Format: Physical Hardcopy

Tot nou toe is boerdery gebaseer op die empiriese kennis wat van geslag tot geslag oorgedra is, maar deesdae staan die moderne boer voor probleme wat haas onoorkombaar is: kostes wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val, stygende rentekoerse op grondpryse, wat nie uit die boerdery verhaal kan word nie en arbeidsonrus, om maar 'n paar te noem.

Voeg daarby die knellende droogtes wat Suid-Afrika teister en die prentjie verdonker merkbaar. Hierdie faktore noop die boer om sy sake-en bestuursvernuf uit te brei en tot die uiterste te benut om sodoende te verseker dat sy plaas ekonomies so goed moontlik bestuur word - om sy skuldlas te beperk en om sy eie sowel as die landbousektor se voortbestaan te verseker.

Tradisioneel was boere nie verplig om veel syferkundige berekeninge te onderneem nie, maar dinge verander vinnig. Hierdie boek bevat die grondbeginsels van finansiële bestuur, ontleding en beheer en dit is eenvoudig uiteengesit met vele voorbeelde sodat die materiaal maklik vertolk kan word.

Contents:

  • 1 Finansiële ontleding, beplanning en beheer in perspektief

  • 2 Die boerderybestuursinligtingstelsel: Belangrikheid, vereistes en hulpstate

  • 3 Die boerderybestuursinligtingstelsel: Finansiële jaarstate

  • 4 Die boerderybestuursinligtingstelsel: Ontleding en vertolking

  • 5 Finansiële beplanning: Die ontwikkeling van ‘n boerderystrategie

  • 6 Finansiële beplanning: Hulpbegrotings

  • 7 Finansiële beplanning: Die geïntegreerde boerderybegrotingstelsel rentetabelle


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Boerderybestuur – Finansiële Beplanning, Ontleding en Beheer
Authors:
MJ van Reenen, A de K Marais, PS Nel
Format:
Physical Hardcopy