Product Description
Bobbob die robo-meerkat en die brandbekbobotie
Authors: Marion Erskine, Heléne de Clercq, Bernard de Jager
Format: Softcover
Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op ʼn gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ʼn opwindende avontuur deur die Moederstad.
In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nóg vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar ’n glipsie in die Bo-Kaap . . . 'n bobotie wat warmer is as ʼn kaboem-krater!
BOBBOB en die kinders is vasgevang in ʼn vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oë gaan laat traan van die lag.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.