Product Description
Big Book (Afrikaans) 4: Kom Ry Saam met Ons
Author: ?
Format: Physical Hardcopy
Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs.
Dit bestaan uit: Die volgende komponente word vir Graad 1 aanbeveel.
Features:
-
12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak
-
3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad
-
3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad
-
Vier GROOT Boeke
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.