CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Bethel se berg

R230.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639601298
UPC:
9780639601298
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Bethel se berg

Author: Maretha Maartens

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

LAPA Jeugromankompetisie 2019

Dis die onstuimige tagtigerjare.

Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi. Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp voor hulle na ʼn volgende beweeg.

Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie.

Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees …

 

About the Author

Maretha Maartens verwerf veral bekendheid met haar kinder- en jeugverhale en verower verskeie pryse in hierdie genre, onder meer: die M.E.R.-prys, die Sanlamprys Goud vir Jeuglektuur, die Credo-prys, die De Jager-HAUM-prys, en die JP van der Walt-prys. Sy is ook in 2020 as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie aangewys met Bethel se berg.

Benewens haar kinder- en jeugskryfwerk is sy ook bekend vir die groot aantal geestelike en didaktiese boeke wat sy tot dusvêr gepubliseer het.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
13/10/2020
Language:
Afrikaans
Pages:
160
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.2 kg