Product Description
Best Books Graad 3 EAT Gegradeerde Leesreeks Vlak 10 Boek 2: Die probleem met 'n leuen
Authors: Marina van Eeden, Zelda Vorster, Lisa Steyn
Format: Softcover
Die Leesreeks stel die leerder bekend aan 'n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte tekskenmerke. In die leesboeke gaan die leerders kennis maak met verskillend tekstipes soos in die KABV vereis word.
Namate die leser se lees- en skryfvaardighede ontwikkel, is daar aktiwiteite in die leesboeke ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi. In elke boek word 'n aantal hoë-frekwensie sigwoordeskat uitgelig en geoefen.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.