CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Best Books Graad 3 EAT Gegradeerde Leesreeks Vlak 10 Boek 1: Matla, die kolle-leeu

R95.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781775895633
UPC:
9781775895633
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Best Books Graad 3 EAT Gegradeerde Leesreeks Vlak 10 Boek 1: Matla, die kolle-leeu

Authors: Marina van Eeden, Zelda Vorster

Format: Softcover

Elke leesboek is ontwerp om progressief groter uitdagings te stel aan die leerder se oogspan, dekoderingsvermoë asook fonemiese vaardighede. Die lengte en moeilikheidsgraad van die leesboeke neem toe per vlak wat 'n beroep doen op die leerder se toenemende visuele geletterdheid en taalbegrip.

Die leerders maak kennis met tekstipes soos in die KABV vereis word. Die leerder kan ook aktiwiteite in die leesboeke vind ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Best Books Graad 3 EAT Gegradeerde Leesreeks Vlak 10 Boek 1: Matla, die kolle-leeu
Authors:
Marina van Eeden, Zelda Vorster
Format:
Softcover