CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Best Books Graad 1 EAT Gegradeerde Leesreeks Vlak 3 Boek 2: Pappa se skêr

R83.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781775897255
UPC:
9781775897255
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Best Books Graad 1 EAT Gegradeerde Leesreeks Vlak 3 Boek 2: Pappa se skêr

Authors: Marina van Eeden, Zelda Vorster, Mart Meij

Format: Softcover

Die skrywers van die suksesvolle Nuwe Alles-In-Een-reeks vir Graad R tot 3 bied die Best Books Gegradeerde Leesreeks aan. Die leesreeks is geskryf deur kundiges op die gebied van aanvangsonderrig en -lees.

Al die skrywers het reeds ’n aantal gegradeerde leesboeke, wat in baie klaskamers gebruik word, die lig laat sien. Die reeks is ontwikkel onder die leiding van Mart Meij van wie verskeie aanvangsleesreekse met groot sukses in skole gebruik word.

Oorsig van die leesreeks: Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Huistaal is vir Grondslagfase-leerders ontwikkel om die jong lesers se taalvlak te bevorder; se woordeskat uit te brei; sigwoorde te leer; se leesspoed te verbeter. Hierdie leesreeks kweek opgewondheid en maak leerders lus om te lees!

Hierdie leesboeke bevat interessante en prettige temas en belangrike aanvangskennis wat die vereistes volg van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leesboeke is gegradeer volgens taalvlak – maklik na moeiliker na moeilik.

Maak die Best Books Gegradeerde Leesreeks deel van u klas!


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Best Books Graad 1 EAT Gegradeerde Leesreeks Vlak 3 Boek 2: Pappa se skêr
Authors:
Marina van Eeden, Zelda Vorster, Mart Meij
Format:
Softcover