CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Benut ons Inheemse Bome

Now: R423.00
Was: R470.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920217426
UPC:
9781920217426
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Benut ons Inheemse Bome

Authors: Fanie Venter, Julye-Ann Venter

Format: Paperback

Benut ons Inheemse Bome is ongetwyfeld die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Hierdie derde en hersiene uitgawe bevat 22 meer boomspesies.

Die 163 boomsoorte is alfabeties volgens botaniese naam gerangskik, met meer as 850 volkleur foto’s geïllustreer en volledig bespreek.

Features:

  • 'n Inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies.

  • 'n Volledige spesiebeskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat.

  • Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voëls en insekte.

  • Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as ’n bron van voedsel, vesel en medikasie.

  • Eienskappe van die hout en benutting daarvan deur die mens.

  • Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort.

  • 'n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort aandui.

  • Meer as 850 volkleur foto’s wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplementeer en te illustreer.

  • Die boek bevat ’n tabel wat boombenutting deur diere, voëls en insekte saamvat, bronverwysings en ’n indeks van algemene en botaniese name.

  • Hierdie waardevolle inheemse boomgids behoort die naslaan- en gebruiksbron te wees van elke tuinier, boer, natuurliefhebber, boomkweker, bosbouer en natuurbewaarder

  • trouens enigeen met ’n liefde en waardering vir bome.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Fanie Venter, Julye-Ann Venter
Publisher Title:
Benut ons Inheemse Bome