Product Description
Bella en Ben
Author: R. Beardshaw
Format: Board Book
Recommended for ages 1+
Die partytjie: ’n storie oor beurte maak Kan Ben vir Bella help om die beste verjaarsdagpartytjie ooit te hê deur te leer om beurte te maak? Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie.
Daar is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige uitvou-hart aan die einde.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.