Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

'Baie Worde' – Identiteit en Transformasie by Antjie Krog

R320.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627035302
UPC:
9780627035302
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

'Baie Worde' – Identiteit en Transformasie by Antjie Krog

Author: J van Niekerk

Format: Physical Hardcopy

In haar 'transformasie-trilogie' bestaande uit Country of My Skull (1998), A Change of Tongue (2003) en Begging to be Black (2009) artikuleer Antjie Krog haar kritiek op en weerstand teen bepaalde opvattings van Westerse moderniteit. Die nagevolge van kolonialisme in Suid-Afrika in die vorm van apartheid, en die modernistiese skepping van 'ras' word as problematiese konsepte hanteer en Krog onderneem soektogte na 'n alternatiewe manier van wees in Suid-Afrika.

Jacomien van Niekerk karteer in 'baie worde': Identiteit en transformasie by Antjie Krog die argumente wat in die loop van die trilogie opgebou word rondom die nou-vervlegte konsepte van kolonialisme/postkolonialisme, 'ras', identiteit, 'n Afrika-wêreldbeeld en die Suid-Afrikaanse nasie–en maak as sodanig 'n bydrae tot aktuele diskoerse.

Contents:

  • Hoofstuk 1: Inleiding – Die transformasie-trilogie

  • Hoofstuk 2: Postkoloniale wording

  • Hoofstuk 3: Krog se verkenning van ‘n ‘Afrika-wereldbeeld’

  • Hoofstuk 4: ‘Ras’ en medepligtigheid

  • Hoofstuk 5: Om te hoort – nasie en identiteit

  • Hoofstuk 6: Slot – Die onbepaalde self Geraadpleegde bronne Register


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
'Baie Worde' – Identiteit en Transformasie by Antjie Krog
Authors:
J van Niekerk
Format:
Physical Hardcopy