Product Description
Aktiwiteitsboek: Die klein boek van-reeks
Authors: Corné Marais, Marida Myburgh, Rolien Viljoen
Format: Paperback
Recommended for ages 9+
’n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen.
Tekste uit elk van die ses boekies word gebruik met begripsvrae, tematiese gesprekspunte, lekker pret mondeling- en skryfaktiwiteite. Die ses boekies is: Die klein boek van fantastiese feite, Die klein boek van gruwelike geheime, Die klein boek van hipercool hondetoertjies, Die klein boek van skitterende speelgoed, Die klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die klein boek van mal modes
About the Authors
Rolien Viljoen hou tans skool by Laerskool Koue Bokkeveld en onderrig vir meer as 18 jaar Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele taal vir graad 4-7. Sy skryf al vir jare artikels in die Klasgids.
Sy is een van die medeskrywers vir Aktiwtietsboek: Die klein boek van reeks en Werkboek: Op my planeet wat onlangs verskyn het.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace