Product Description
Afrikaans Vlak 1 Leerderwerkboek
Format: Physical Hardcopy
Baie geluk! – Dit was ‘n slim keuse om Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding as metode vir self-ontwikkeling te gebruik.
Nog beter – Jy het die beste boek om Afrikaans te leer in jou hand.
Stimela se Leerder Werkboek vir Afrikaans gaan jou hel om Jy sal deurgaans deur jou fasiliteerder ingelig word oor hoe jy presteer en watter dele van die aanleer van taal meer aandag moet kry.
Elke Suid-Afrikaner probeer om werk te kry en sy deel in sy gemeenskap te doen.
Die volle bemeestering van Afrikaans kan jou help om ander geleenthede vir werk te skep. Daardeur maak jy dit moontlik om jou inkomste te verbeter.
Taal is die middel vir kommunikasie. Stimela se Afrikaanse Werkboek maak deure oop deur taalkennis en vaardigheid te verbeter.
Geniet hierdie ervaring!
Features:
-
Baie geluk! – Dit was ‘n slim keuse om Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding as metode vir self-ontwikkeling te gebruik.
-
Nog beter – Jy het die beste boek om Afrikaans te leer in jou hand.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.