CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek Eerste Addisionele Taal

R213.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636146211
UPC:
9780636146211
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability, with R75 minimum shipping cost.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek Eerste Addisionele Taal

Format: Physical Hardcopy

Authors: M. Latti, S. Gouws Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

Features:

  • Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.

  • Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel.

  • Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid.

  • Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
Afrikaans sonder grense
Language:
Afrikaans
Publication Date:
31/12/2014
Recommended Age:
13–15
Related Formats:
eBook (ePub) ISBN: 9780636171466
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General