CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Natuurwetenskappe Graad 9

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356507
UPC:
9781920356507
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Natuurwetenskappe Graad 9

Format: Physical Hardcopy

Selfs al wil jy nie met die wetenskaplike vakke vanaf volgende jaar aangaan nie, moet jy steeds soveel punte moontlik in jou Natuurwetenskappe Graad 9-eksamen behaal. Die Natuurwetenskappe Graad 9 leerplan bevat toepassings in die werklike lewe, en jy hoef nie intimideer te word deur die feit dat dit ’n wetenskap is nie.

Alles in ag genome, wat is nié lekker omtrent ’n vak wat jou alles omtrent jou liggaam, die wêreld en ons heelal leer nie? Ace it!

Natuurwetenskappe Graad 9 ontsluier Natuurwetenskappe – ons glo, hoe beter jy ’n vak verstaan, hoe meer sal jy dit geniet en hoe beter sal jy in die eksamen vaar! Ace it!

Natuurwetenskappe Graad 9 bevat uitgebreide beskrywings van die inhoud, geëtiketteerde diagramme om jou te help om die begrippe en terminologie te onthou asook eksamenvrae om jou te help om jou kennis toe te pas en jou eksamen vaardighede te oefen.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Natuurwetenskappe Graad 9
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy