CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10

R173.09
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781920356149
UPC:
9781920356149
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10

Format: Physical Hardcopy

Fisiese wetenskappe kan ’n vreesaanjaende vak wees. Daar is heelwat ingewikkelde inligting om te leer en daar word ook talle vergelykings en wiskundige vaardighede benodig.

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 gebruik uitgebreide beskrywings, stap vir stap verduidelikings en geëtiketteerde diagramme tesame met tabelle om die inhoud te vergemaklik.

Jy kan jou leerwerk in eie hand neem deur tyd aan ’n spesifieke afdeling af te staan en seker te maak jy het dit gesnap. Ace It!

Fisiese Wetenskappe Graad 10 bevat eksamenvrae om jou te help om jou begrip en vaardighede te toets sodat jy jou eerste Fisiese Wetenskappe eksamen behendig en met vertroue kan behartig. Ace It!

Fisiese Wetenskappe Graad 10 is in lyn met beide die CAPS en IEB leerplanne, met die gevolg dat dit nie saak maak watter skool jy bywoon nie, jy kan vir seker weet jou studiegids bevat alles wat jy moet weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10
Publisher:
Shuter & Shooter
Format:
Physical Hardcopy