Product Description
7 Dae
Author: Deon Meyer
Format: Softcover
Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Só lui die dreigbrief aan die SAPS. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie, net ’n reeks naakfoto’s, ’n ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoënlose, onpeilbare sluipskutter.
En deur dit alles moet Griessel sy kollegas daarvan weerhou om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende krag van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.