CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

1001 Grappe

R280.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799373981
UPC:
9780799373981
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

1001 Grappe

Author: Jaco Jacobs  •  Illustrator: Alistair Ackermann

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou sê wat 578 x 346 is? ’n Tamatie met ’n sakrekenaar. Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte “pie-pô-pie-pô”? ’n Brandweerwolf. Wat is deurskynend en ruik soos wortels? ’n Hasie-burp. Wat het gebeur met die seesiek lemoen? Hy’t ’n naartjie geword. Wat is die toppunt van stadig? As jy ’n uur vat om tweeminuut-noedels gaar te maak.

Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifant-grappe. Ure se pret gewaarborg!

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/11/2015
Language:
Afrikaans
Pages:
192
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.3 kg