CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

100 beste blokraaie van 10 jaar! II

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799396256
UPC:
9780799396256
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

100 beste blokraaie van 10 jaar! II

Author: xWord

Format: Paperback

 

Slyp jou tande en maak jou potlood skerp!

Is jy verslaaf aan blokraaie en kan nie genoeg daarvan kry wanneer jy jou skoene uitskop om te ontspan nie? Dan is hierdie dié blokraaiboek vir jou!

100 beste blokraaie van 10 jaar II, is 'n bielie van 'n blokraaiversameling. Die tweede boek in die reeks bevat nog 'n keur van die 100 beste blokraaie uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskans blokraaie. As jy 'n onrehabiliteerbare blokraaislaaf is of só iemand ken, gaan hierdie bundel jou eindelose plesier verskaf ”“ of jy nou luilekker op die strand lê of rustig tuis uitspan.

Kan jy die versoeking weerstaan om die antwoorde agter in die boek te gaan opsoek?

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
03/02/2020
Language:
Afrikaans
Pages:
116
Dimensions:
297 × 210 × 9 mm